Feestelike Groete 2010

Season's GreetingsDie jaar, 2010, is amper op sy einde, en al was dit egter nog n moeilike ekonomiese jaar vir ons land was dit nogsteeds n baie interessante ene vir unitemp.
 
Ons by unitemp het baie om voor dankbaar te wees as ons terug kyk na 2010, deurdat ons as n firma nogsteeds voortgebou het met ons positiewe groei. Wat ons toegelaat het om ons sterk finansiele posisie te handhaaf.

Ons, by unitemp wil graag die volgende 4 groepe bedank:

  1. Ons huidige kliënte wat ons lojaal ondersteun het gedurende die jaar. (‘n Paar wat al met ons is van ons bestaan , wat 30 jaar gelede was) 
  2. Ons nuwe kliënte wat ons ‘n positiewe perspektief skef vir die jaar wat volg.
  3. Baie belangrik: Ons toegewyde personeel, van wie baie hul 15, 20 en 25ste jaar van diens saam met ons gevier het.
    Elenor Carelse, ons administratiewe bestuurder asook hoof van rekening, is al die volle 30 jaar, sedert die ontstaan van die maatskappy, saam met ons!
  4. ‘n Spesiale dank gaan ook uit na ons verskaffers, wat ons help om ons goeie diens in die industry te kan voortbehou.

Hierdie bevestig net weereens vir ons dat besigheid nie om produkte gaan nie - maar oor die mense.
 
Ons wens u ‘n vreedsame feesseisoen asook ‘n voorspoedige nuwe jaar!
 

Dieter Butow

.

Dieter Butow | Sales & Marketing Manager
tel: 021 762 8995
fax: 021 762 8996

unitemp cc
47 Flamingo Crescent; Lansdowne; Cape Town; 7780
www.unitemp.com

.

unitemp team 2010
submitted: